WILLEM PRINSLOO

Proudly sponsored by The Rayton Meander - Copyright Reserved

Made by The Travel Channel -   | Terms

Agricultural

Landbou

MUSEUM

Voortrekker Kentekens

Om Verkenner te wees beteken dat jy sal verken, ondersoek, grense verskuif,  horisonne verbreed, kennis verruim – alles sodat jy nader kan kom daaraan om die mens te wees wat God jou bedoel het om te wees. Om Verkenner te wees beteken veral dat jy jou jonkwees sal geniet – jou jonkwees met al sy avontuur en opwinding en romanse en, soms selfs vrese. “Vind vreugde in jou jeug”, stel die Prediker voor. Baie goeie raad!

C. van Nievelt skryf. “Lieflike herinneringe uit ons jeug kan ons lewenslank goed troos, opbeur, krag gee en soms selfs op ons oudag reddende engele  word.” Dit is ons bede dat jou Verkennertyd vir jou hierdie lieflike herinneringe sal word.


Verkenner! Glo in jou God, glo in jou volk, glo in jou land, glo in jouself!

Quisque

Praesent Nisl

VERVERWING VAN VOORTREKKER-KENTEKENS

(Sertifikaat work uitgereik)


WAAR?


Die lewende, historiese plaaswerf van die Willem Prinsloo Landboumuseum, met interessante uittallings en ‘nn ryke verskeidenheid kultuurhistoriese voorwrpe. Die ideale plek, slegs 45km vanaf Pretoria en binne bereik van Mpumalanga.


WANNEER?


Saturdae: 08:00-13h30 (Duur van die program hang af van die grootte van die groep)

Skoolvakansies

Bespreek asseblief vooraf

Groepe met ‘n minimum van 20 persone


PLAASLEWE


R40.00 met penkop/drawwertjie Moet 24 uur op die plaas deurbring-gaan tuis in jeugherberg of eie tente


Landelike herkoms van die Afrikaner Boerdery op die Hoeveld – (ou en nuwe metodes)

Gebruike van en uitstalling van ou plaasimplemente

Donkie en die bakkiespomp

Handpomp

Die bees:

 -produkte

 -kinders melk self die koei

Room afskei (in seasoen)

Pluimvee versorg: (hokke skoonmaak, voer, pluk van gans)

Misvoer smeer en misvuur maak

Klei-osse maak en kleilat gooi

Roosterkoek

Leefwyse en kultuur van die Ndebele


KOMMANDO- EN SPANKAMPE


Spesiale programme en pakkette beskikbaar

Vlagpaal tot u beskikking

AFRIKAANSE TRADISIES


R40 per penkop/drawwertjie

Afrikanertradisies en  gebruike t.o.v.:


Godsdiens en kerk

Gesin, familie en heraldiek

Behuising – (1880huismuseum)

Outydse vervoer en kleredrag

Boererate

Gebruiksartikels

 - beigting: maak van vetkerse

Kos

 -tipiese Suid Afrikaner geregte bv roosterkoek

Speelgoed

 -bespreking en demonstrasie van outydse speelgoed

 -maak van bv. Klei-osse en woer-woere

Gesellige verkeer:

 -tradisionele speletjies, bv. Vroteier, driebeenresies, sakresies

 -sing van volkssliedjies

 -tradisionele stories en gedigte

Verdediging:

 -kleilatgooi onder toesig


ANGLO-BOEREOORLOG


R40 per verkenner


Roispelers en oorsake

Vroue en kinders alleen op plase

Verskroeide-aarde-beleid

Konsentrasiekampe (skep0 ‘n toneel met tent, gebruiksartikels en foto’s)

Mans op commando (gebruik van prde en fietse)

‘n Boereheld

Emily Hobhouse

‘n Gedig


Kontakpersoon  L Engelbrecht

Telefoon: 012-7362035/6    Faks:  012-7362037