WILLEM PRINSLOO

Proudly sponsored by The Rayton Meander - Copyright Reserved

Made by The Travel Channel -   | Terms

Agricultural

Landbou

MUSEUM

Mampoerfees 6 Junie 2015
Quisque

WELKOM BY DIE MAMPOER FEES SATURDAG 6 Junie 2015


In samewerking met die KULTUURSTOKERSGILDE


ARENA VOOR WINKEL EN DIE RESTAURANT


09h00   Kosstalletjies: Kerrie en rys, Vetkoek, Boerewors en ‘Russian Rolls”,                  Chipstix”, Hamburgers, Sosaties, Jaffels.


09h00  Vlooimark langs hoofarena, Rayton Meander Village


09h00   Mampoerverkope/Proee (stoep) (Museum en Gilde)

           AKTV Centurion: Sangersforum

           Pretkompetitisie


09h30-10:00   Prysuitduiling: Kultuur Stokersgilde Kampioenskappe


10:00-10:30    Biertuin open (Reynecke Saal)

                     AKTV Centurion: - Sangersforum

                     -Pretkometisie


10:30- 11h00  Historiese Trekker vertoning (VIDEO)


11h00-11:30  ATKV Centurion -Sangersforum

                      -Pretkompetisie


11:30-12:00    Boeredansers


12:00 – 13:00  AKTV Centurion -Sangersforum

`                      -Pretkompetisie


13:00 – 15:00  Gaskunstenaars -  Ons 30ste Verjaarsdag


15:00 -16:00    Boeresport - Handhawer jeug16:00  AKTV Centurion: -                               Sangersforum

                       -Pretkompetisie

BY/LANGS MAMPOERKETEL


10:00 – 16:00  Demonstrasie van mampoerstook

                      Hoeveld Veteraan Trekker- en Enginklub

                      Uitstallings van werkende enjins en trekkers

                      Demonstrasie van werkende baalmasjien



OU WERF


09:00    Rayton Meander Village, Biertuin, Boskombuis en Musiek


09:30     Koeie melk, beesksraal of brood te koop

10:00-15:00  Tuisgemaakte koekies te koop op die voorstoep

                    Van die 1880 –huis


10:00    Rondleidings deur die 1880-huis

            Koekies bak in die plaaskombuis


11:00    Ganse pluk


11:00-14:00     Handwerk demonstrasies


11:30 – 13:00  Kaiings braai


11h30    Kerse maak, agter 1880-huis


12:00     Koffiebone brand, buitegeboue naby bakoond


12: - 14:00  Rondleiding, 1913-huis


13:00      Bakoondbrode te koop, voorstoep van 1880-huis


13:00 - 17:00    Rayton Meander Village, Biertuin en Musiek



Navrae: Willem Prinsloo Landboumuseum - Mampoerfees Tel: 012-736 2035/6

E-pos: prinsloo@ditsong.org.za


BAIE DANJKIE AAN

AKTV Centurion Sangersforum

Hoeveld Veteraan Trekker- & Enjinklub

&

Handhawer jeug


Vir meer inligting oor Akkommodasie, Funksies, Konferensies, Trou lokale op plase en lodges, restaurante, museums, perde en melkplase, Jan Ellis Veilings, Wetnose, Bergfietsroetes en nog vele meer besoek gerus: Rayton Meander Village