WILLEM PRINSLOO

Proudly sponsored by The Rayton Meander - Copyright Reserved

Made by The Travel Channel -   | Terms

Agricultural

Landbou

MUSEUM

Graad 4 - Intermediere Fase


Quisque

Praesent Nisl

Graad 4


Sosiale Wetenskappe


Ontwikkeling van vervoer op land – LU 2

Van slee tot koets


Voedselproduksie in Suid Afrika – LU 2

Bestaansboerdery

Produkte en gebruike van diere

Graanverbouing: Meilies

Landbou-implemente



NATUURWETENSKAPPE


Die wonder van water – LU 2 en 3

Bronne, stoor, spaar

Fontein, watervoor, besproeiingsdam

Bakkiespomp, handpomp, windpomp, petrolenjin


Energie – natuurlike hulpbronne – LU 3

Hulpbronne: son, wind, water, diere

Vergelyking: gebruik van energie deur verskillende kultuurgroepe


TEGNOLOGIE


Behuising vir verskillende mense uit verskillende tydperke

– LU 2

Vergelyking: Die 1880-huismuseum en die Ndebele huis

Verskillende structure en materiale


KUNS EN KULTUUR


Uit Ouma se solder – LU 2 & 3

Tradisionele musiek, dans en drama – roispel


Klei uit die vlei – LU 1


Natuurlike materiale: klei-osse, kleipoppe

In die rustige plaas atmosfeer eie aan die Willem Prinsloo Landboumuseum, word leerders en opvoeders op ‘n interessante, leersame en genotvolle plaastoer geneem!


Die plaastoer is op sigself ‘n ontdekkingstog op die ou plaaswerf. Leeders kry die geleentheid om aan aktiwiteite deel te neem soos koeie melk, water met ‘n outydse handpomp te pomp, en om die ritme van tradisionele Boere- en Ndebele musiek te ervaar.


Nuwe HNKV programme: Hierdie opvoedkundige programme sluit vaardighede, kennis, waardes, en houdingsin. Leeruitkomste en assesseringstandaarde is ook in aanmerking geneem.


Om die program nommerpas vir u groep leerlinge saam te stel, skakel asseblief vir Lettie : 012-7362035/6


Koste:


R10 per leeder

R12 per onderwyser (gratis koppie tee/koffee, 1 onderwyser gratis vir elke 50 leerders)


Besprekings is noodsaaklik


Tel: 012-736 2035/6

Faks: 012-736 2037


Die program duur 2-3 ure


Gemaklike klere en skoene en ‘n hoed vir die son word aanbeveel


Koeldrank, skyfie en lekkers te koop by kiosk


Besoek die stalwinkel vir poskaarte, kuriositeite en geskenke



Laai ‘n e-Brosjure in PDF formaat hier af!!!