WILLEM PRINSLOO

Proudly sponsored by The Rayton Meander - Copyright Reserved

Made by The Travel Channel -   | Terms

Agricultural

Landbou

MUSEUM

Graad 3 - Grondslag Fase

Leerders in die Grondslagfase het nog sterk ondersteuning en hulp nodig.  Ouers moet te alle tye 'n ondersteunende rol speel en behoort 'n positiewe houding en opregte belangstelling in sy/haar kind se werk te hê. Kinders geniet ‘n besoek aan ‘n plaas. By Willem Prinsloo Landboumuseum kan hulle - en ouers - baie leer oor ‘n plaas en sy diere, kulture en nog baie meer.

Quisque

Praesent Nisl

PLAASTOER

‘n Verskeidenheid plaasdiere

Gebruike en produkte

Dier en sy blyplekke

Diere se geslag en voedsel

Melk en koei

Pluk ‘n gans


WATER

Die bakkiespomp

Die donkie as trekdier

Besparing van water en waterbesoedeling


DIE SMIDWINKEL

Brandmerke

Versorging van perde

Beslaan van perde

Reime brei

Sweepklap


OUTYDSE SPEELGOED

‘n Verskeidenheid van speelgoed soos poppe,

Klei-osse, woer-woers. Maak jou eie outydse

Speelgoed, speel outydse speletjies


BOERDERY: TERUG NA DIE PLAAS

Voorbereiding van die grond

Plant jou eie gewasse

Gebruik ondergrondse water om gewasse nat te lei

Trek ‘n voelverskrikker aan


BELIGTING

Ontwikkeling

Verskillende tipes beligting

Demonstrasie : die maak van kerse




Laai ‘n e-Brosjure in PDF formaat hier af!!!

VERSKILLENDE LEWENSWYSES

Ndebele hut

Plaasopstal

Verskillende kulture: kos en kleredrag

Ontspanning: stories, dans en musiek

Kuns


RONDKRAP OP DIE SOLDER

Stories van ander

Verandering met verloop van tyd

Bron-interpretasie

Roispel


VERVOER

Ontwikkeling

Voertuie uit die verlede

Tegnologie


NOTA: Die plaastoer

Gr. R – Gr.1: Keuse om plaastoer met Dampie die draak (fantasietoer) te kombineer.

Gr. 2: Keuse om plaastier met outydse beroepe te kombineer

Gr. 3: Keuse om plaastoer met elementere kaartwerk to kombineer


Kies 4-5 temas om aan u behoftes te voldoen Spsiale versoeke is welkom


Kostes

R10,00 per leerder

R12,00 per onderwyser (gratis kopppie tee/koffee, 1 onderwyser gratis vir elke 50 leerders)


Besprekings is noodsaaklik

Tel: 012 7362035/6

Faks: 012-7362037


Die program duur 2-3 ure

Dra gemaaklike klere en skoene en bring ‘n hoed vir die son.

Koeldrank, skyfies en lekkers kan gekoop word

Besoek die stalwinkel vir poskaarte, kuriositeite en geskenke